Tony Blair

Tony Blair
Tony Blair

Ampstermyn
2 Mei 1997 – 27 Junie 2007
Vise John Prescott
Monarg Elizabeth II
Voorafgegaan deur John Major
Opgevolg deur Gordon Brown

Leier van die Opposisie
Ampstermyn
21 Julie 1994 – 2 Mei 1997
Monarg Elizabeth II
Eerste minister John Major
Voorafgegaan deur Margaret Beckett
Opgevolg deur John Major

Leier van die Arbeidersparty
Ampstermyn
21 Julie 1994 – 24 Junie 2007
Vise John Prescott
Voorafgegaan deur Margaret Beckett
Opgevolg deur Gordon Brown

Skadu-Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
24 Julie 1992 – 24 Oktober 1994
Leier John Smith
Voorafgegaan deur Roy Hattersley
Opgevolg deur Jack Straw

Skadu-Staatsekretaris vir Arbeid
Ampstermyn
2 November 1989 – 24 Julie 1992
Leier Neil Kinnock
Voorafgegaan deur Michael Meacher
Opgevolg deur Frank Dobson

Skadu-Staatsekretaris vir Energie
Ampstermyn
1988 – 2 November 1989
Leier Neil Kinnock
Voorafgegaan deur John Prescott
Opgevolg deur Frank Dobson

Lid van die Parlement vir Sedgefield
Ampstermyn
9 Junie 1983 – 27 Junie 2007
Voorafgegaan deur David Reed
Opgevolg deur Phil Wilson

Persoonlike besonderhede
Gebore 6 Mei 1953 (1953-05-06)
Edinburg, Skotland, Verenigde Koninkryk
Politieke party Arbeidersparty
Eggenoot/-note Cherie Booth
Kind(ers) 4
Alma mater St John's College, Oxford
Inns of Court School of Law
Religie Kerk van Engeland (1953–2007)
Rooms-Katolieke Kerk (sedert 2007)

Tony Blair (1953-) is 'n voormalige Britse politikus van die Arbeidersparty wat vanaf 2 Mei 1997 tot 27 Junie 2007 as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk gedien het. Hy was die parlementslid vir Sedgefield vanaf 1983 tot 2007 en leier van die Arbeidersparty vanaf 1994 tot 2007. In Junie 2007 hy het vanaf al hierdie posisies bedank. Hy is deur Gordon Brown opgevolg.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search